Tuesday 8 October 2019

South Africa wedding at Jeffrey's Bay by DHPhotography

Mentorskraal wedding by DHPhotography  www.dhphotographrsa.com

Jaco & Leandre got married at the beautiful Eastern Cape coast of South Africa in one of the best the surfing destinations of the world, Jeffrey’s Bay. Their ceremony and reception was at Mentorskraal country estate.  The wedding colours was Navy blue and white. The wedding dress was designed by Bride & Co.  The make up was done by Githe Meret-Koertzen & het hair by Jean.  The weddingphotos was captured by DHPhotography, Photographers in Jeffrey’s bay South Africa  on the beach # Photographer: #DHPhotography  #Jeffrey’s bay Review by couple: David Higgs met die hulp van sy vrou Christine,het ons groot dag perfek vas gevang. Elke detail en elke gevoel van daardie dag is uitstekend afgeneem en ons kan die herinneringe verewig koester as gevolg daarvan. Elke keer as ons na ons fotos kyk herinner dit ons van daardie spesiale dag en al die oomblikke wat die dag asemrowend gemaak het. David se styl en sy vermoe om n persoon se versoeke van spesifieke fotos presies uit te voer, is absoluut amazing. Hy neem n oomblik so vinnig op kamera vas dat daar nie n oomblik is wat n mens ongemaklik voel of onseker is oor wat om te doen nie. Die kommunikasie vanaf David is perfek vanaf die voorbereiding stadium tot die fotos reg is na die troudag. Dit gee n persoon rustigheid om te weet dat jou fotos met soveel respek en professionaliteit hanteer word en laat jou toe om julle groot dag nog soveel meer te geniet. Die videoclip wat gemaak is van oomblikke van ons troudag, was so spesiaal en romanties en het ons die geleentheid gegee om terug te kyk na die dag en groot oomblikke weer te beleef. Die kwaliteit is ook absoluut wonderlik en komplimente hou aan instroom oor hoe pragtig ons fotos is. Sonder twyfel, sal ons enige iemand aanbeveel om David Higgs as hulle fotograaf te gebruik. Maak nie saak wat die geleentheid is nie, jy kan gerus voel dat David n meesterstuk daarvan sal maak.
For Wedding shoots see our webpage:   

 #Mentorskraal wedding by DHPhotography - Webpage: DHPhotographrsa

No comments:

Post a Comment