Wednesday 16 October 2013

Wedding Photography Grabouw Country Estate

Wedding Photography Grabouw

  • Wedding Photo shoot by Web  DHPhotographrsa Jeffrey's Bay
    Weddings like this one, make my heart skip a beat or two....   Maybe it’s because it’s just so darn pretty. 
    I’ve been hooked ever since the very moment I spotted the beautiful dress, bride and venue at Grabouw Country Club.  This Bride was amazing,  gorgeous, and yes her wedding was not only beautiful but absolute fun.   So long story short, my figurative hat is off to this talented Bride and her family.  
    This shoot was from early in the morning till the last dance a pure pleasure and absolute fun!
    It’s a day that is boasting more than its fair share of amazing and you can see it all right here in the full gallery.








Terugvoer vanaf die bruidspaar:

Ek het baie bangmaak stories gehoor van fotograwe by my vriendinne wat  reeds getroud was
wat gesê het die fotograwe kan nogal veeleisend wees. Wel  ek kan nie dieselfde sê nie.
EK het dit so waardeer dat ons fotograaf , ons  persoonlik geken het en die vorige dag reeds moeite gedoen het om saam met  ons na die plekke te gaan waar alles sou gebeur. Ek het van die begin af gemaklik gevoel saam met hom en met alles wat sou gebeur. Hy het elke gebeurtenis saam met ons deurgegaan voor die tyd en presies gevra wat ons sou wou hê en wat hy dink baie goed sou werk .
Ons kon gedagtes deel en met sy voorstelle kon ek die volgende dag, my troudag al begin idealiseer. 
Dit was al vroeg oggend wat hy aangemeld het om saam met ons te wees waar ons begin regmaak het. Hy het deurentyd fotos geneem uit verskillende hoeke. Die hantering van elke opset van elke foto was so natuurlik en ek het die heeltyd gemaklik voel.
Ruan , het dieselde ervaar met die fotosessie van hom en sy strooijonkers.
Die fotos in die dennewoud was iets besonders , Die “spots”  by die buiteklub het elke foto iets besonders gemaak. Dankie aan ons fotograaf. Groot was die verrassing met die fantastiese boek – album.  Elke foto
is noukeurig deur die fotograaf gekies. ‘n Album met uitstaande gehalte van fotos en wat sy unieke vehaal vertel. Alles die moeite werd.  Weereens baie dankie Dominee!! Dit is baie lekker om te spog en te vertel dat ons fotograaf eintlik my aanneem –dominee is!!
Wedding Gallery DHPhotographrsa


No comments:

Post a Comment