Monday, 7 March 2016

Trash The Dress in Beautiful South Africa by DHPhotography Jeffrey's Bay

“Style me Pretty”

Enjoy the freedom of laughter, life, joy, love and unmatched photos in some of the most beautiful parts of South Africa. Review from couple:"Op 20 Februarie het ons die voorreg gehad om saam met David en Christin√©   na Natures Valley te reis vir die "Trash the dress" sessie.  Wat 'n onvergeetlike ervaring. Hul is kunstenaars in eie reg wanneer dit by fotografie kom. Hul besondere liefde vir die natuur en meesterlike kunstenaars-oog, het gesorg vir 'n asemrowende eindproduk! Hulle is sielsmense wat jou toevou in hulle hartlikheid en hulle het die gawe om jou gemaklik te laat voel. Die fotosessies was groot pret en ons het dit baie geniet. Ons kan David en sy pragtige vrou met vrymoedigheid aanbeveel vir enige geleentheid."  

Photos were captured by # Photographer: #DHPhotography  #Jeffrey’s bay
For Wedding fun shoots see our webpage:   

 “Trash the dress”  DHPhotography Jeffrey’s Bay .

No comments:

Post a Comment