Thursday, 4 August 2016

La-Colline Wedding by DHPhotography Jeffrey's Bay photographers

“La-Colline Wedding by DHPhotography ”

Nico & Liandra’s wedding took a Custom build package with 6 Photobooks.  The ceremony & was at the romantic and ideal setting of La-Colline Chapel with the reception at La-Colline wedding venue. The couple photos were captured on their grounds by destination photographers   #DHPhotography #Jeffrey’s bay. For Wedding fun shoots see our webpage:   
Review van bruidspaar: “Wat ‘n fantastiese span. David & Christin√© Higgs. My fotos vertel ‘n great storie van my dag.
Nie net die fotos van ons as bruid en bruidegom nie, maar ook die spesiale aandag aan detail. Elke aspek van my dag word gereflekteer in my fotos. DHPhotography het werklik moeite gedoen. En op die laaste minuut toe ek moes “venue” verander, het hy spesiaal weer ‘n rit gemaak om te gaan kyk en te beplan. Op die dag was ek uiters gemaklik. Die beste van alles was, dit was fun om saam met hierdie mense te werk.  Hul fotos word geneem met die oog op ‘n spesiale oomblik.  ‘n Skaam glimlag, ‘n oomblik waar jou gedagtes wegraak. Elke foto vertel ‘n storie. Die fotoboeke se uitleg was volmaak & uniek. Ek wou h√™ my troue moes anders wees as ander en my fotoboeke is die bewys daarvan. Die fotos was baie goeie kwaliteit. Beide die fotos en die ondervinding was veel meer as wat ek verwag het. Ek was al by troues en ek moet noem dat my fotograwe was iets anders. Nie jou gewone fotograwe nie.  Ook nie jou gewone standard nie, maar ‘n stappie meer.  Ek is mal oor hierdie mense en dink DHPhotography is wat elke bruid nodig het.”

View some of the photos of the day or click on Video at the end of the page.


 http://www.dhphotographrsa.com/

destination photographers DHPhotography Jeffrey’s Bay
destination photographers DHPhotography Jeffrey’s Bay
destination photographers DHPhotography Jeffrey’s Bay
destination photographers DHPhotography Jeffrey’s Bay 
destination photographers DHPhotography Jeffrey’s Bay 

 destination photographers DHPhotography Jeffrey’s Bay

destination photographers DHPhotography Jeffrey’s Bay

No comments:

Post a comment