Brendon & Bainca & got married on the beach o the edge of
the Gatoos river at The Gamtoos Ferry Hotel. The beautiful wedding dress was hand made.
Her colours was pink, gold and green. The hair was done by Thea
B. The photos weer captured by DHPhotography, Photographers in Jeffrey’s bay South Africa # Photographer: #DHPhotography #Jeffrey’s
bay Review from couple: Vanaf die eerste ontmoeting om ons trou fotos te neem was die
diens uiters vriendelik. Daar was dadelik idees gedeel hoe en waar fotos geneem
kan word. Elke vraag wat ons as bruidspaar gehad het, was professioneel beantwoord.
Tydens die neem van fotos op die troudag was niks te veel moeite nie. Maak nie
saak waar of hoe die foto geneem is nie, het goeie beligting gesorg vir die
beste kwaliteit fotos. Beide van ons is maar kamera sku, maar ons was elke
oomblik so gemaklik en alles het so natuurlik gevoel. Mens kan op ons fotos
sien, alles was natuurlik. Beste van alles was dat die fotos binne twee weke
ontvang is. WOW. Ons as bruidspaar sal definitief hul dienste aanbeveel. Baie
baie dankie David & Christiné vir julle vriendelikheid, julle het ons laat
lag en so gemaklik laat voel met elke “click” van die kamera. Ons gaan die memories
vir altyd koester!
View
some of the photos captured:
No comments:
Post a Comment