Johan
& Joanelle had their wedding on the beach at Kitchen Windows in
Jeffrey’s Bay South Africa. Her colours was teal blue and green.
The
photos were captured by DHPhotography Jeffrey’s Bay Photographers
Photographers
Jeffrey’s Bay DHPhotographrsa The photos weer captured
by DHPhotography, Photographers in Jeffrey’s bay South Africa # Photographer: #DHPhotography #Jeffrey’s
bay
Review from couple: “David Higgs van DHPhotography het ons
troufotos geneem. Toe ek ‘n fotograaf vir my troue gesoek het, het David se
foto’s vir my uitgestaan. Ek was mal oor die helder, professionele em ruim look
van sy foto’s. En nou het ek my eie unieke troufoto’s met die professionele
gehalte wat David bied en die clean en airy style waarvan ek hou! Sy dienslewering is net so aangenaam. Altyd
op tyd. Vriendelik en ontspanne. Doen baie moeite om mooi foto’s van die bruid
vas te vang voor die seremonie, asook na die seremonie. Ek is ook baie gelukkig
met die foto’s van my saam met die strooimeisies tydens die “regmaak tyd” voor
die seremonie. David se vrou Christiné het as assistent opgetree en sy was net
so vriendelik, oulik en lekker om mee saam te werk. David gebruik professionele
beligting en toerusting wat regtig ‘n verskil maak in die foto’s. Vir my is
professionele beligting ‘n moet! David is oop vir voorstelle: as jy ‘n
voorbeeld van ‘n foto het waarvan jy hou, dan neem hy dit vir jou. Iets waaroor
ons baie aangenaam verras was, was hoe vinnig ons die foto’s ontvang het! Ons
het ons foto’s ontvang binne minder as ‘n week na die troue! Ek wat self in die
media-industrie is, weet dat die redigeer van foto’s tydsaam is, so ek weet dat
hy hard gewerk het om die foto’s so gou aan ons te verskaf. Ek kan David Higgs
aanbeveel vir enige paartjie wat professionele diens en kwaliteit foto’s wil
hê. Joanelle”
View some of the photos of the day:
No comments:
Post a Comment